Die Studiefondssentrum is ‘n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand wat in 2009 gestig is om armoede te verbreek deur die opleiding van behoeftige studente moontlik te maak (by enige geakrediteerde tersiëre instelling in SA) deur middel van rentevrye studielenings.
Vir meer inligting besoek die volgende skakel: [ Ссылка ]
![](https://s2.save4k.org/pic/-5lQhdTmGEI/maxresdefault.jpg)