#afrikaans #juffroulinky #afrikaansemusiek
Leer van tandeborsel saam met Juffrou Linky. Die liedjie is 2 minute lank, perfek vir een tandeborsel sessie! 🪥🦷😬
Lirieke
Vers1:
As ek soggens wakker word
en my asem stink
Dan borsel ek my tande
totdat hulle blink
Want dit is ...
Refrein:
Tande...tande...tande...tande....
Tandeborseltyd
Oooh oooh
(x2)
Vers 2:
Borsel in die oggend
Borsel in die aand
Borsel elke dag
Vir 'n mooi glimlag
Met my tandeborsel
en my tandepastabuis
Kry ek al my tandjies reg
vir die tandemuis se huis
Herhaal refrein.
Brug:
Borsel voor en borsel agter
Borsel bo en borsel onder
Borsel tande en borsel jou tong
(x2)
Want dit is...
Herhaal refrein.
Oorspronklike lirieke en musiek:
Juffrou Linky
Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
Retief van der Liefde
As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
💰 Ondersteun: [ Ссылка ]
✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com
📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
👤 Facebook: [ Ссылка ]
📷 Instagram: https: [ Ссылка ]
⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel: [ Ссылка ]
🛒 Visit our shop: [ Ссылка ]
© 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.
Ещё видео!