''n Medley van ses snitte uit die laat 50's en begin 60's waarin Virginia Lee ons op 'n kort Wêreldreis neem. Die snitte is...
* I Love Paris
* Arrividerci Roma
* Petticoats Of Portugal
* Roses Of Picardy
* Lisbon Antigua
* Tennessee Waltz
Die legendariese Virginia Lee het in haar loopbaan ons gereeld op ‘n musikale reis buite ons landsgrense geneem, en sy het nie minder nie as 41 snitte opgeneem waarin sy van die Wêreld en werklike plekname oorsee sing! Sy was dus voorwaar soos haar een album titel sê… “InternationaLee Yours”!
Die 41 snitte, wat ons na nie minder nie as 15 verskillende lande neem, is soos volg:
WêRELD:
ALL THE LOVE IN THE WORLD - 1967
ALL OVER THE WORLD – 1967
THE END OF THE WORLD - 1973
MAKE THE WORLD GO AWAY - 1967
PEACE ON EARTH AT CHRISTMAS TIME - 1967
WHAT A WONDERFUL WORLD - 1968
AMERIKA:
BANKS OF THE OHIO - 1972
CAROLINA IN THE MORNING - 1962
GEORGIA ON MY MIND - 1962
HAWAIIAN COWBOY - 1967
HAWAIIAN PARADISE - 1967
HAWAIIAN WEDDING SONG - 1967
IT HAPPENED IN MONTEREY - 1961
THE KENTUCKIAN SONG - 1965
TENNESSEE TEARDROPS - 1964
TENNESSEE WALTZ - 1958
TENNESSE YODEL POLKA - 1965
ON THE BEACH AT WAIKIKI - 1967
BRASILIë:
OB IN BOMBAY OB IN RIO - 1963
RAINY NIGHT IN RIO - 1961
VAAR NA BOMBAY VAAR NA RIO - 1964
ENGELAND:
A FOGGY DAY IN LONDON TOWN - 1962
MAYBE IT’S BECAUSE I’M A LONDONER - 1962
FRANKRYK:
THE FRENCH SONG - 1966
I LOVE PARIS - 1957
ROSES OF PICARDY - 1960
GRIEKELAND:
WHITE ROSE OF ATHENS – 1967
HOLLAND:
TULPE UIT AMSTERDAM - 1957
HONG KONG:
HONG KONG CHINA MEENA - 1964
IERLAND:
IRISH LULLABY - 1962
INDIë:
OB IN BOMBAY OB IN RIO - 1963
VAAR NA BOMBAY VAAR NA RIO - 1964
ITALIë:
ARRIVEDERCI ROMA - 1969
LITTLE DOVE OF NAPOLI - 1970
JAMAIKA:
DO THE BLUE BEAT (JAMAICA SKA) - 1965
PORTUGAL:
LISBOA NOITE - 1962
LISBON ANTIQUA – 1969
PETTICOATS OF PORTUGAL - 1960
SPANJE:
BLUE SPANISH EYES - 1966
IN A LITTLE SPANISH TOWN - 1961
SPANISH NIGHTS AND YOU - 1967
SWITSERLAND:
LENTE IN SWITSERLAND - 1969
TAHITI:
TAHITI (VERRE LAND) – 1965
***********************************
Ещё видео!