Dag twee was 'n bietjie meer opwindend en net so voor 07:00 word ons in die parkeerarea by die reservaatingang bewus gemaak van 'n jong leeumannetjie agter die toilette. Hy was verward en kon nie sy pad terugvind reservaat toe nie. Jy hoor net mense skreeu 'Bly in jou kar!' Na 'n lang ruk het die arme leeu steeds nie self teruggeloop nie, en daar is toe besluit om hom te verdoof
Ещё видео!