In die jaar 1955 koop 'n jong verliefde paartjie 'n tafeldoek in Fraserburg in die Noord-Kaap. Die gedagte was dat die materiaal wat van Madeira afkomstig is, deel gaan uitmaak van hul bruidskat (trousseau) 'n jaar later toe hulle in 1956 getroud is. 65 Jaar later het die tafeldoek toe eers tot sy reg gekom.
Video: Jannie du Plessis, Mossel Bay Advertiser
Ещё видео!