Vanaf die middelbergpas se ongelooflike uitsig terug vanuit die koue bokkevelde in Citrusdal en is ons nie veras nie. Oulike dorpie. en toe na The Baths , die warmwater bron wat jy net kan afskakel en kuier en in die warm water poele in die berg le al reen dit. ons was uit ons skoene veras met die plek asook die restaurant en koffiewinkel. ons sluit dit af met n rit in die piekenierskloof pas en by n padstal met n oom wat heerlik gesels. , travel2cmore
Ещё видео!