Charles Henderson is in Januarie 2015 op sy familieplaas naby Mudersdrift vermoor. Sy vrou was vir ure aan hom vasgebind voordat sy besef het dat hy dood is. Maandag 12 September is Pardon Ngwenya, Caiphus Mdawini en Joseph Manyisa effektief lewenslank gevonnis vir onder meer die moord
op Charles Henderson.
Ещё видео!