Een van ons Vaaldriehoek sterre wat al 'n lang paadjie in die musiekwêreld stap! AMPIE VOLSCHENK, vandag bekend as Tony Knight, se eerste solus-sewe is in die jaar 1982 uitgereik. Die snit "Wonderland" is vir hom geskryf deur Arthur Hollamby (broer van Tommy Oliver). Op die omslag van die solus-sewe staan Ampie by vier kinders wat na geskenke loer in die winkel... die heel klein dogtertjie voor is natuurlik Ampie se eie dogter. Vandag is Ampie saam met Herbie van Zyl (van Herbie & Spence-faam) die bekroonde sangpaar Herbie & Tony! Geniet die juweel!
Ещё видео!