‘n Volgeling is iemand wat die Jesuslewe leef, loof, getuig en dien
en ons doen dit saam met ander. Om mekaar te help om hierdie
eienskappe al duideliker te leef, het ons sekere geloofsgewoontes
gedentifiseer, waaraan jy kan deelneem.
Dit gaan jou lewe verander, want dit bied ʼn geleentheid vir die Heilige
Gees om jou te vorm, sodat jy al meer sal word wie Jesus jou gemaak
het.
Laai die pamflet hier af: [ Ссылка ]
Ещё видео!