Westelike Binneland bly Droog Maar Sentraal tot Noordelik Lyk Goed |16 Dec 2024
Toestande vir reën lyk goed oor die sentrale tot noordelike dele van Suid-Afrika, maar min reën en baie warm toestande kan ongelukkig voortduur oor die westelike binneland. In die week se AMT weersvooruitskatting, moontlik gemaak deur Comdi Grain Trading, gaan kyk Johan van den Berg na die nuutste weersvooruitskattings met n swak La-Nina wat beter reën oor die laaste deel van die somer kan beteken.
Social Media & Reports: [ Ссылка ]
The weather forecast shows promising conditions for rain in the central to northern parts of South Africa, but unfortunately, very hot and dry conditions may continue in the western interior, with #LaNina possibly bringing #betterrain in the second half of the summer. As we wrap up the year, #thankyou to everyone who has supported us and #engaged with our content. Let’s #pray for rain and #hope for a prosperous 2025, where farmers can thrive and conditions improve. Stay tuned for more updates and #weatherforecasts in the new year!
Ещё видео!