Lyrics:
(Laas keer het niemand geglo sien nou hoe tel hulle op)
(Die hele game full of moffies, wies die bottom wies die top?)
(Ek is nou moeg van die naaiers, die naaiers
laas keer het niemand geglo, sien nou hoe tel hulle op.
die hele game full of moffies, wies die bottom, wies die top?
eks nou moeg van die naaiers, die naaiers maak my net befok
belowe ek kom nou vir amal, begin by hom en by hom.
hulle vra aanmekaar, "rap jy nogsteeds, gan jy trug kom?" die antwoord dieselfde, "ek weeti."
ek is so lank uit die game uit, en ek moet admit ek soek nog once kompitisie.
back in the day toe rap ek my gat, but niemand en believe ek heti vegeet.
oh what a pity. ek wassie gekiesie it, wie worry nou nog mybru ? is iets nie. .
paar keer dagga gerook nou dink al die jonges mos nou hulle kan rap.
vrinne in hoë plekke en wat ek moet wegsteek coz hulle steek met die mes.
ek het te laat besef ek moet van my gat af opstaan, dit self it doen en it erken.
kyk my portuurs en die wat apparently ruk , ek myself waas die talent?
waarheid is sukke tyd.
hy maak sy mond oop en amal hate.
die eerste persoon felt some type of way en toe verder die res jump net opi wave.
diegene wat enigiets gevoel it is selle mense wat it na relate.
gan sê vihom ek sy mase goed ., maar wat hy gesê het ek kan nie stry
so deesdae dink maar voor ek praat, praat oor wat ek dink.
ek hoor hulle soek die beste gan na die se vir vrinne hys klaar gevind.
amper die hele song klaar geskryf voor my ouma gesak it in die kus
gesukkel met die en die laaste line , mag haar siel nou finaal in vrede rus.
is net copy cats, oral wat kyk, sien dieselle mense, doen dieselfde goed.
baie mense het my in rug gesteek belowe gan hulle die selle doen.
eks jammer Here vergewe my, moeg van die beter man wees aanmekaar.
aanmekaar doen hulle dit, so ek wil hê al haai mense moen die selle voel.
laas keer het niemand geglo, sien nou hoe tel hulle op.
die hele game full of moffies, wies bottom, wies die top
eks nou moeg van die naaiers, die naaiers my net befok

Ещё видео!