Ian is ‘n uiters aantreklike student en die Universiteit se grootste “player” wat glad nie tot 'n verhouding kan “commit” nie. Hy geniet die lewe, sy tyd op kampus, en natuurlik die groot verskeidenheid meisies wat daarmee gepaard gaan. Hy roem homself op die feit dat hy nie sy hart verloor op enige meisie nie, dat hy altyd kan aanbeweeg en nooit verstrengel raak in emosies waarvoor hy nie nou tyd het nie.
Ещё видео!