'n BEJAARDE vrou is vanoggend dood in haar meenthuis in Pellissier, Bloemfontein gekry.
Susan Olivier (60) se oudste seun, Oltan (30), het vroeg vanoggend op sy ma se lyk in 'n plas bloed afgekom nadat hy gaan ondersoek instel het. Sy is vermoedelik Dinsdag reeds al vermoor. Volgens Otan het van sy ma se vriendinne hom gebel en gesê hulle kry haar nie in die hande nie.
Ещё видео!