Met hul swart togas aan en Bybels in die hand het twee dominees van die Vrystaat Dinsdag na die parlement opgeruk waar hulle gebid het dat plaasmoorde tot ’n einde sal kom.
“Dit het tyd geword dat die kerk wakker skrik en opstaan teen misdaad. Die kerk is se stem is te stil,” sê Ds. Dawie Botes, predikant van die NG Kerk in Vrede-Wes.
Ещё видео!