Wie is Jesus Christus? Wie is Hy vir ons? Wie is Hy volgens se eie getuienis? Hoe lyk sy hart? Wat vloei uit hom? In Matteus 11 lig die Seun van God die sluier oor wie hy in Sy hart is. Ons leer in dié boodskap dat Jesus sy wese met twee woordjies beskryf – “sagmoedig” en “nederig”. Jesus as die Here van die here is saggeaard, nederig en hy is die een wat medelye met ons as mens kan hê.
TEMA:
Predikant: Ds. Neels Marais
As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek.
EREDIENSVERLOOP:
00:00:00 Welkom video
00:01:04 Preek
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00
Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: [ Ссылка ]
Instagram: [ Ссылка ]
KSM Erediens | 23 Okt. I Jesus is sagmoedig & nederig
Теги
kerkkerk aanlynaanlyn erediensng kerkBybelstudiekerksondermurekerk sonder mureksmkerk centurionkerk hippolaankerk midstreamkerk midrandsoekligaanlyn kinderdienskinder erediensaanlyn kindererediensaanlyn kinderkerkkinder kerkaanddiensksm glowchurchonline churchchurch serviceWorshipDutch Reformedonline serviceSunday serviceAfrikaans kerkeredienserediens uitsendingStephan JoubertJohan Smithontdek die jesusleweekerk