Bee-Bee-die-By is dol oor hierdie Tandeborsel Afrikaanse Kinderliedjie. Wil jy weet waarom? Bee-Bee-die-By het haar eie tandeborsel met die Tandeborsel liedjies op in Afrikaans en Engels. Jou kind kan dan dans op die ritme van die Tandeborsel liedjie en sodoende word tandeborsel 'n plesier en geen straf meer.
Wil jy meer weet oor Bee-Bee-die-By? Gaan loer gerus op ons Facebook blad:
[ Ссылка ]
Al die Afrikaanse Bee-Bee-die-By liedjies is ook beskikbaar in Engels. Klik op die speellys hier onder, trek jou dans skoene aan en geniet dit om te leer saam met Bee-Bee-the-Bee.
[ Ссылка ]
Bee-Bee-die-By TANDEBORSEL kinderliedjie | Bee-Bee-the-Bee TOOTHBRUSH song (SPEELLYS)
[ Ссылка ]
Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel:
[ Ссылка ]
www.bee-beedieby.co.za (Bestel jou eie Bee-Bee-die-By tandeborsel direk vanaf ons aanlyn winkel)
Besoek gerus ons webwerf se aanlyn winkel om die hele Bee-Bee die By album digitaal aan te koop.
Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en ses jaar.
Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan. Jeanette Pretorius is die brein en stem agter die produksie en al die liedjies is uit haar eie pen. Sy het al jare se ondervinding in die musiek bedryf. Sy was die stem agter die gewilde Selflees en Luister Reeks vir kinders. Sy is deel van die Ghoema bekroonde groep Heuning en is ook as solo kunstenaar geteken by David Gresham Records.
Jeanette is self ’n mamma van twee kinders en het gevoel daar is ’n behoefte aan nuwe opvoedkundige kinder musiek met lekker ritme en ’n kommersiële klank.
Bee-Bee se musiek is digitaal beskikbaar by ons aanlyn winkel: www.bee-beedieby.co.za en daar sal binnekort ook ’’n Engelse en Zulu weergawe van die album wees.
Ons sien baie uit om by al die kleuterskole te kom kuier en saam te dans ,sing en lag.
Vir besprekings kontak Jeanette by jeanette@pronette.co.za of kontak ons by 0614567673
Dankie aan Pleasant memories for educators vir die video.
Gaan loer gerus na hulle kanaal: [ Ссылка ]
of besoek hulle webwerf vir hulp middels:
[ Ссылка ]
Gaan like asb ons facebook blad : [ Ссылка ]
vir die nuutste Bee-Bee die By nuus
Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar.
Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.
KONTAK ONS GERUS VIR JOU SKOOL SE INSTAPPIE BY 0614567673
OF STUUR 'N EPOS NA jeanette@pronette.co.za
Koop die volle DvD met 10 opvoedkundige mp4 videos op [ Ссылка ]
Dit is op 8gb usb memory stokkie formaat wat soos 'n bytjie lyk
Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning.
Gaan volg gerus vir Jeanette en Heuning op hulle platforms.
Jeanette:
[ Ссылка ]
Heuning:
[ Ссылка ]
#beebeedieby #Jeanette #heuningband
Ещё видео!